ALBA WOLFESTUDIOS
Alba Wolfe Studios

Stories met tande.

Ons maak Afrikaanse dramareekse en stories wat jou nie los nie. Ons eerste reeks, Die Erfgenaam van Wolwekrans, is nou hier.

Kyk Wolwekrans

Die Erfgenaam van Wolwekrans

'n Kort dramareeks van 12 episodes. Sy was twaalf jaar lank die stil vroutjie. Toe erf sy een-en-vyftig persent van die familie se wynplaas, en nou moet die wolwe antwoord.

Episodes 1 tot 4 is gratis op ons Facebook- en TikTok-blaaie. Episodes 5 tot 12 kry jy hier vir R55, eenmalig.

Lees meer →

Wat ons verkoop

Digitale toegang om ons reekse aanlyn te stroom. Een eenmalige betaling, geen intekening nie. Jy kyk op jou foon, tablet of rekenaar.

Vrae? Skryf vir ons by hallo@albawolfe.com.